Grey Kollege – Graad 12 Afrikaans

Gebruik die onderstaande vorm om u bestelling vir Graad 12 Afrikaans te plaas.

Bestellings kan enige tyd van die jaar geplaas word, maar kan slegs gelewer word volgens die voorraad beskikbaarheid by die Uitgewers.

Lees asseblief die Termes en Voorwaardes vir bestellings se Afsny tye asook wanneer aflewering verwag kan word.

‘n Opsomming van u bestelling, tesame met bank besonderhede, sal na die e-pos adres wat u verskaf het gestuur word.